Saterdag, 24 September, het ons lede en gaste die geleentheid gehad om na Prof Fransjohan Pretorius te luister oor die slag van Donkerhoek. Dit was regtig interessant en ons hoop om binnekort 'n klomp inligting oor hierdie geskiedkundige gebeurtenis in ons omgewing op te laai.



Continue reading ...