Ons grasuitstappie het Saterdag, 5 Februarie van 8h00 tot ongeveer 11h00 plaasgevind.

Petro Lemmer het dit aangebied. 
'n Lys van die grasse (en ander plante) wat ons geidentifiseer het, is hier beskikbaar. Die aanbevole boek vir die grasse van ons omgewing is Van Oudshoorn, Frits. Guide to grasses of southern Africa. Briza Publications, Pretoria.


Wat 'n heerlike en leersame dag. Die weer het saamgespeel en dit was lekker koel vir hierdie tyd van die jaar. Ek het nooit geweet gewone...

Continue reading ...